Opsoek Afrikaans twak praat guild

Opsoek Afrikaans twak praat guild

in Guilds

Posted by: Torca.5162

Torca.5162

Eks op Aurora glade server en eks opsoek na n afrikaans guild wat nie alles ernstig opneem en net lekker gesels en guild chat abuse. Krutaal toegelaat word en nie hoef te worry oor klein kindertjies se ore. Asb die meeste guild members moet op guild chat prt en nie om TS of so.

Of as ander mense so guild soek dalk hier post as hulle so guild wil begin

(edited by Torca.5162)